Prokureur gevonnis ná diefstal

2009-11-27 21:15
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - ’n Voormalige prokureur wat na Europa toe gevlug het nadat hy kliënte se geld gesteel het, is Vrydag in die Bellville-handelshof ‘n vonnis van 10 maande lange tronkstraf opgelê.

Carl John Botman het vandag voor regter Amrith Chabillal verskyn, wat gesê het Botman het die vertroue wat inwoners van gemeenskappe in hom gehad het, verbreek en hom gevonnis op een aanklag van diefstal en 50 aanklagte van bedrog.

Botman se vonnis kom nadat hy geld van sowat 600 kliënte, wat lae-kwaliteitshuise van die Cape Town Community Housing Company (CTCHC) ontvang het, gesteel het.

Hulle het na hom vir hulp gekom.

Die aanklaer het gesê die inwoners het geweier om huur te betaal totdat die huise regemaak is.

Die gemeenskap se pastoor het Botman as hul prokureur voorgestel.

Die huurgeld was aan Botman betaal wat in ‘n trustrekening gehou is totdat Botman die saak met die
CTCHC uitgeklaar het.

Botman het egter die CTCHC se huurgeld gesteel en vir twee jaar lank na Europa gevlug.

Botman het skuldig gepleit vir die diefstal van R400 000, ongeag die aanklag wat na ‘n bedrag van R883 752 verwys het.

-Sapa
 

Lees meer oor: bedrog  |  hof

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Joanita sê... Is daar nog verbeteringskole? Die bottelslaner klink vir my na 'n goeie kandidaat vir so 'n plek. Onderwysers MOET streng en ferm optree teen boelies, en kinders wat geboelie word, moet dit aanmeld. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. More sun than clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 20-30°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Widely scattered tstorms. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Trendline
2003
R 69,995.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 224,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.