Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

President swyg oor afdanking van minister

2013-02-11 10:12
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die presidensie het berigte verwerp dat Dina Pule, minister van kommunikasie, binnekort haar werk kan kwyt wees.

"Die presidensie neem kennis van die gerug dat president Jacob Zuma die minister van kommunikasie van haar pligte gaan onthef, wat vandag [Sondag] in die meeste Sondagkoerante gepubliseer is," het Mac Maharaj, presidensiële woordvoerder, in 'n verklaring gesê.

"Die gerug en bespiegeling is kwaadwillig en sal nie die regering se aandag aflei van die staatsrede wat die week plaasvind nie."

Die Sunday Times het berig dat Pule haar werk kan verloor ná skandale waarby haar kêrel, Phosane Mngqibisa, betrek is.

Die koerant het verder berig dat Pule as deel van 'n kabinetskommeling afgedank sal word.
     
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: dina pule  |  jacob zuma  |  skandale
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

DieGesteweldeKat sê... Niemand is meer veilig nie!??! Wat is die nut van jou god nou weer? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Sandton - 07:57 AM
    Road name: M1 Northbound
    STATIONARY VEHICLE before the Grayston Drive exit - DELAYS from Glenhove Road
  • Thursday Boksburg - 07:57 AM
    Road name: N12 Westbound
    OVERTURNED VEHICLE before the Atlas Road exit - DELAYS from Tom Jones Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.