President se nuwe straler is 'buitensporig' – DA

2011-11-06 17:59
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die R1,6 miljard wat die staat na verwagting op twee nuwe langafstand-stralers vir President Jacob Zuma en sy adjunk sal spandeer, is “eenvoudig verkeerd”, het die DA Sondag gesê.

“Die feit is dat dit eenvoudig verkeerd is om R1,6 miljard op sake-stralers te spandeer terwyl miljoene mense in ons land nie behuising of toegang tot basiese dienste het nie,” het David Maynier, DA-LP, in ‘n verklaring gesê.

Die departement van verdediging het bevestig dat 'n tender uitgereik is vir die aankoop van twee nuwe stralers vir die eksklusiewe gebruik van Zuma en Motlanthe.

Ndivhuwo Mabaya, woordvoerder vir die departement van verdediging, het gesê die departement is besig om te besluit of die vliegtuie gekoop of gehuur sal word.

“Dit is verregaande buitensporigheid vir President Jacob Zuma en Adjunk-President Kgalema Motlanthe om albei langafstand-stralers te hê,” het Maynier gesê.

Maynier het gesê hy sal ‘n vergadering met die minister van verdediging, Lindiwe Sisulu, reël om volledig ingelig te word oor die proses.

- Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gotterdammerung sê... Huh? Daar is net een ding wat hy kan vasvat en dit was vervang in 'n (nou beskadigde) portret Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

Micra 1.5 DCi Tekna 3-dr Dsl
2007
R 109,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.