Presidensie swyg oor Zuma-baba se voordele

2010-02-05 00:08
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die presidensie wou nie Donderdag kommentaar lewer oor óf Jacob Zuma se liefdeskind by Sonono Khoza, dogter van die sokkerbaas, Irvin Khoza, sal kwalifiseer vir enige staatsvoordele nie.

“Indien julle die vraag vra, is julle besig om dinge ‘n bietjie te ver te neem,” het Zizi Kodwa, woordvoerder van die presidensie gesê.

“Die president is onder verpligting om hieroor te praat nie. Ons twyfel nie dat hy sy verantwoordelikheid nagekom het nie. Daar is ‘n geboortesertifikaat wat aandui dat Jacob Gedleyihlekisa Zuma as die pa van die kind geregistreer is.”

Volgens Kodwa moet Zuma die besluit neem oor of sy vier maande oue dogtertjie vir die Parmed-mediesefonds in aanmerking kom, waarvoor die staat ‘n bydrae van twee derdes maak.

“Die president mag dalk meer as een polis het.”

In terme van die handboek vir lede kwalifiseer hul kinders vir vervoer skool toe en ses gratis plaaslike vlugte per jaar. Die staat dek egter nie hul skoolfooie nie.

Die koste van Zuma se uitgebreide huishouding is nou al vir lank die onderwerp van spekulasie, sedert hy weer verlede jaar getrou het, en nou drie presidentsvroue het.

Sy vrouens kwalifiseer vir mediesefonds en reisvoordele.

Zuma het Woensdag erken dat hy verlede jaar ‘n liefdeskind by Sonono Khoza verwek het.

- Sapa

Lees meer oor: jacob zuma

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gotterdammerung sê... Huh? Daar is net een ding wat hy kan vasvat en dit was vervang in 'n (nou beskadigde) portret Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

Micra 1.5 DCi Tekna 3-dr Dsl
2007
R 109,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.