Presidensie stel twee waarnemende regters aan

2011-10-30 17:14
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – President Jacob Zuma het twee waarnemende regters vir die grondwethof aangestel, het die presidensie Sondag gesê.

Regter Ray Zondo van die Noord- en Suid-Gautengse hooggeregshowe sal as regter van die grondwet hof optree vanaf 1 November 2011 tot 31 Mei 2012.

Hy is aangestel in die plek van Sandile Ngcobo.

Regter Mandisa Maya van die appèlhof sal tussen 1 Februarie 2012 en 31 Mei 2012 instaan vir hoofregter Dikgang Moseneke in die grondwethof tydens sy vakansie, het die presidensie bekendgemaak.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: regters  |  hof

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Adele sê... Harry - kyk in die sake afdeling... hierdie sage het al meer as 2.5milj Rand se publisiteit gekry - gratis! Jy's reg - hierdie is die 'grootste' ding wat in ons land gebeur het in baie lank - dit moet iets se? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Client Service Director

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R35000 - R45000

Technical Officer

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R90 - R120

REFUNDS CLERK

Cape Town: Northern Suburbs
Quantex Executive Recruitment
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY02
2007
R 124,900.00

CHEVROLET

SONIC 1.4 LS 5DR
2012
R 157,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.