Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Presidensie reageer op Afrikaner-uitlatings

2013-02-28 12:07
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Geen kulturele groep moet blameer word vir die toename in geweld teen vroue en kinders nie, het die presidensie Donderdag gesê.

"Ons wil die Afrikaner-gemeenskap en alle Suid-Afrikaners verseker dat die regering se toewyding aan nie-rassigheid en diversiteit, soos uiteengesit in die land se grondwet, onwrikbaar bly," het Mac Maharaj, presidensiële woordvoerder, gesê.

Dít volg nadat Lulu Xingwana, minister van vroue, kinders en gestremdes, om verskoning gevra het vir haar uitlatings oor Afrikaner-mans.

"Die bydrae van Afrikaner-mans in die stryd teen geslags­gebaseerde geweld en ook tot die bou van 'n verenigde, besorgde en voorspoedige Suid-Afrika, is net so waardevol soos dié van alle Suid-Afrikaners."

Xingwana het aan die Australiese Uitsaaikorporasie (ABC) gesê jong Afrikanermans word grootgemaak om te glo dat hulle vroue en kinders "besit".

"Jong Afrikanermans word grootgemaak in die Calvinistiese geloof en glo hulle besit 'n vrou, hulle besit 'n kind, hulle besit alles, en daarom kan hulle daardie lewe neem, want hulle besit dit," het sy gesê.

"Ons het ook kulturele verskille in ons eie gemeenskappe waar ons vroue het wat gedwing word om te trou en ons hanteer al daardie sake."

ABC het 'n onderhoud met Xingwana gevoer oor die dood van die Paralimpiese kampioen Oscar Pistorius se vriendin, Reeva Steenkamp.

Die insetsel, wat Maandag uitgesaai is, fokus op vuurwapengeweld in Suid-Afrika.

"Dit het vir my duidelik geword dat my kommentaar sommige lede van ons gemeenskap ontstel het.

"Ek wil, gevolglik, daardie kommentaar terugtrek en onvoorwaardelik om verskoning vra aan hulle," het Xingwana in haar verskoning gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: lulu xingwana
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
64 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Trippie Trip sê... Bernard, ek neem eksepsie. Ek is deel van die "kult" en jou opmerking is UITERS ongevraagd. Ter inligting, Sunette Bridges doen ten minste iets vir Blankes, soos diegene in plakkerskampe, wat is jou bydrae ? As jy enigsins moeite doen om haar blad te lees, sal jy merk dat sy ALLE geweld veroordeel, NIE SLEGS GEWELD TEEN BLANKES NIE. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Illovo - 11:43 AM
    Road name: Corlett Drive Westbound
    DELAYS between the N1 Highway and Irene Road
  • Thursday Cresta - 11:40 AM
    Road name: Beyers Naude Drive Eastbound
    SLOW TRAFFIC between Judges Avenue and Mimosa Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.