Presidensie 'nie bewus' van planne om Cele te skors

2011-09-25 16:56
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Presidensie is “nie bewus” van enige planne om die nasionale polisiekommissaris, genl. Bheki Cele, te skors nie, het ‘n woordvoerder Sondag gesê.


“Ek is nie bewus van enige brief wat voorberei word [vir Cele se skorsing] nie. Die berigte is gebaseer op gerugte,” het Mac Maharaj gesê.

Hy het gesê ‘n berig in die Sunday Times, waarin gesê is Cele se skorsing is naby, kan “bydra tot onstabiliteit in polisiebestuur”.

In dié berig is gesê President Jacob Zuma sal na verwagting Cele se skorsingsbrief vandeesweek onderteken wanneer hy (Zuma) van Amerika af terugkeer.

Maharaj het gesê ‘n aanhaling, wat aan hom toegeskryf is, rakende Cele se beweerde skorsing is “uit konteks gehaal”.

Die aanhaling van Maharaj het gelui: “Hierdie het die potensiaal om tot onsekerheid binne die polisiemag te lei en dit is nie goed (in die stryd teen misdaad) nie.”

Cele se woordvoerder, Nonkululeko Mbatha, was nie onmiddellik vir kommentaar beskikbaar nie.

Die openbare beskermer, Thuli Madonsela, het in verslae gedui op wanadministrasie wat deur Cele gepleeg is.

Lees hier meer oor die mees onlangse verwikkelinge.

- Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: bheki cele  |  jacob zuma  |  mac maharaj

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gotterdammerung sê... Huh? Daar is net een ding wat hy kan vasvat en dit was vervang in 'n (nou beskadigde) portret Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

Micra 1.5 DCi Tekna 3-dr Dsl
2007
R 109,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.