Presidensie: Dit is 'n misverstand

2009-07-31 14:44
Tweets Share Share line Print

Johannesburg- Die joernaliste wat president Jacob Zuma vergesel het op ‘n toer na die Moses Mabhida stadion in Durban het nie bevoorregte akkreditasie ontvang nie.

“Daar bestaan ‘n misverstand oor die akkreditasie. Daar is nie bedoel om sekere joernaliste opsetlik uit te sluit nie,” het Vincent Magwenya, presidensiële woordvoerder, in ‘n verklaring gesê.

Dit kom nadat die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (sanef) Donderdag ‘n klagte gelê oor die voordelige behandeling van vier joernaliste.

Dié verslaggewers kon Zuma op die toer deur die Stadion in Durban vergesel, terwyl ander joernaliste uitgesluit is.

“Dit was heeltemal gebrekkig vir die dekking van ‘n nuusgebeurtenis, aangesien dit selektief was en potensieel inligting kon uitlaat wat nuuswaardig kan wees,” het Jovial Rantao, woordvoerder van Sanef in ‘n verklaring gesê.

Die besoek het deel uitgemaak van Zuma se landswye besoeke aan die 2010 bouterreine.

Die toer het Saterdag plaasgevind en die “bevoorregte joernaliste” was van die Daily News, Mercury, Sunday Times en die SABC.

–Sapa

Lees meer oor: zuma  |  media

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gotterdammerung sê... Huh? Daar is net een ding wat hy kan vasvat en dit was vervang in 'n (nou beskadigde) portret Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

Micra 1.5 DCi Tekna 3-dr Dsl
2007
R 109,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.