Premier ontken korrupte verhouding met Malema

2011-07-26 08:03
Tweets Share Share line Print

Polokwane – Die provinsiale regering van Limpopo se tenderprosesse is nie korrup nie, het Cassel Mathale, die provinsie se premier, Maandag gesê.

Dit volg nadat City Press Sondag berig het Julius Malema, president van die ANC-jeugliga, sorg glo dat tenders in Limpopo toegeken word in ruil vir geld wat in die Ratanang-familietrust, waarvan hy die enigste begunstigde is, betaal word. Malema is ’n boorling van Limpopo en ’n boesemvriend van Mathale.

Mathale het gesê die berigte oor Malema is “misleidend en verkeerd”.

Luidens ’n verklaring van sy kantoor is is 44 regeringsamptenare onlangs afgedank weens hul beweerde betrokkenheid by korrupsie en bedrog. Dit is nie bekend watter poste die amptenare beklee het nie.

Hy het ook gesê “sowat 40” maatskappye is op ’n swartlys geplaas weens hul beweerde betrokkenheid by korrupsie met die bou van Hop-huise.

Soviet Lekganyane, LUR vir plaaslike regering en behuising, het egter twee weke gelede aangekondig slegs 24 maatskappye se name is aan die nasionale tesourie gegee sodat hulle op ’n swartlys geplaas kan word.

Die ANC in Limpopo het gister ’n beroep op die party se lede gedoen om nie “enige openbare uitlatings te maak wat dit laat lyk dat van die party se lede met beweerde korrupsie verbind kan word nie”.

Joe Maswanganyi, sekretaris-generaal van die ANC in Limpopo, het die berigte oor Malema veroordeel. Hy het gesê die bewerings is “baie goed beplan”. Volgens hom is dit ’n politieke strategie om die ANC en sy leiers se naam skade aan te doen.

Intussen het Cope in Limpopo Maandag aangekondig hy gaan die openbare beskermer ook vra om ’n ondersoek te doen na die bewerings van korrupsie teen Malema.

Cosatu in Limpopo wil ook hê ’n ondersoek moet na Malema gedoen word. Dan Sebabi, provinsiale sekretaris-generaal van die vakbond, het gesê diegene wat sake met die regering doen moet ook ondersoek word.

- Beeld

Lees meer oor: julius malema  |  skandale

Lewer kommentaar op hierdie artikel
35 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gotterdammerung sê... Huh? Daar is net een ding wat hy kan vasvat en dit was vervang in 'n (nou beskadigde) portret Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

Micra 1.5 DCi Tekna 3-dr Dsl
2007
R 109,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.