Polisievrou vas wat ammunisie verkoop

2011-12-11 18:36
Tweets Share Share line Print

Sapa – Twee mense, insluitend 'n polisievrou wat al drie jaar lank op stresverlof is, is in Kaapstad in hegtenis geneem vir die verkoop van ongelisensieerde ammunisie, het die Valke Sondag gesê.

Die inhegtenisname is gemaak ná speurders 'n wenk ontvang het oor 'n man wat polisie-uniforms en ammunisie aan die publiek verkoop, het McIntosh Polela, woordvoerder vir die Valke, gesê.

"'n Klopjag... is deur die Valke uitgevoer waartydens 'n agent die items van 'n polisiekaptein se medewerker gekoop het."

Volgens Polela het die man 'n klein hoeveelheid ammunisie van verskillende kalibers by 'n parkeerterrein aan die agent afgelewer.

Die man is R4 000 – in gemerkte note – vir die ammunisie betaal.

Die polisie het die man daarna in hegtenis geneem en op die gemerkte note beslag gelê.

Nadat hy in hegtenis geneem is, het die man gesê hy ontvang sy voorraad van 'n vroulike polisiekaptein.

Die polisie het daarna die kaptein se woonstel in Palm Springs besoek.

Ongelisensieerde ammunisie en polisie-uniforms is gevind toe die polisie haar huis deursoek het.

"Sy het hierdie uniforms en ammunisie aan bendelede verkoop, of wie-ookal bereid was om die prys daarvoor te betaal," het Polela gesê.

Die polisiekaptein en haar medewerker sal na verwagting Maandag in die Kaapstad-landdroshof verskyn.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: misdaad  |  ammunisie  |  polisie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
20 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Ansie sê... Vir hoelank? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

Micra 1.5 DCi Tekna 3-dr Dsl
2007
R 109,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.