Polisievrou sterf in motorongeluk

2010-07-21 19:51
Tweets Share Share line Print

Bloemfontein – ‘n Vrystaatse polisievrou is Woensdag oorlede nadat sy in ‘n ongeluk tussen Fauresmith en Jagersfontein betrokke was, het polisie gesê.

Dié polisiebeampte van Petrusburg en twee ander klerke was op pad na ‘n vergadering in Trompsburg, het konst. Thabo Litabe gesê.

Die voertuig het omstreeks 09:20, sowat 3km buite Fauresmith, teen ‘n brugversperring gebots en toe omgeslaan nadat die bestuurder beheer oor die voertuig verloor het.

Volgens Litabe is die vrou in die voertuig vasgekeer en op die toneel dood.

Die ander twee insittendes, ‘n man en ‘n vrou, het beserings opgedoen toe hulle weens die impak uit die voertuig gegooi is.

Beide is hospitaal toe geneem.

Volgens Litabe sal ‘n saak van strafbare manslag ondersoek word.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: padongelukke

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

andre.rabie3 sê... Hoe die wetter kan eninge iemand n afduim gee, vir enige kommentaar, my brein is te klein om te verstaan hoe so n gemors n 5 maande oue baba kan doodmaak, Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

C#.net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

C# Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 124,995.00

BMW

320d E90 Dsl AT
2007
R 265,000.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.