Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Polisiemanne vry ná 'verkragting' in toilet

2013-02-01 10:00
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Twee polisiebeamptes is vrygespreek op aanklag dat hulle 'n vrou in 'n toilet by 'n polisiekantoor verkrag het, is Vrydag berig.

Regter Patrick Goliath het Donderdag in die Wes-Kaapse hooggeregshof beslis dat die vrou se dade met die voormalige ao. Theodore Syster, die indruk geskep het dat die seks vrywillig was, het die Cape Times berig.

Syster het aanvanklik saam met twee ander polisiemanne, Jade Fillies en Theo van Wyk, en Beverly Carelse, 'n klerk, in die hof verskyn.

Fillies is die enigste persoon wat veroordeel is op 'n aanklag wat verband hou met die voorval. Hy is skuldig bevind op aanklag van crimen injuria omdat hy 'n gedeelte daarvan op 'n selfoon afgeneem is.

Syster en Fillies het die vrou en haar kêrel op 15 Junie 2010 in hegtenis geneem nadat hulle in 'n stilstaande motor gesoen het. Bewyse voor die hof was dat die vrou se broek afgetrek was.

Volgens die koerant het die vrou aan die hof gesê sy het die toilet by die Elsiesrivier-polisiekantoor gebruik toe Syster inbars en haar begin soen.

Die vrou het na bewering saamgespeel deur te giggel en hom te soen sodat hy haar moet uitlos. Sy het gesê sy was bang omdat hy 'n vuurwapen gehad het.

Syster se weergawe van die storie was dat die seks konsensueel was.

Goliath het bevind dat die vrou nee kon gesê het en het gevra hoekom sy nooit die beweerde verkragting aangemeld het nie.
      
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: polisie  |  hof
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Seg Net sê... Dit is wat moet gebeur. Die kinders moet van kleins af sien dat sulke dade met die doodstraf gestraf moet word. Moontlik neem dit af in die toekoms indien meer kinders so geleer word. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Branch Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Project Estimator

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Qualified CA

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.