'Polisiemanne' met speelgoedwapen vas

2010-03-04 11:37
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Drie mans is in Booysens in Johannesburg in hegtenis geneem nadat hulle hul glo as polisiemanne voorgedoen het.

Die polisie in Booysens het Woensdag die gebied patrolleer toe hulle drie mans gesien het.

Een van dié mans het 'n koeëlvaste baadjie aangehad en die ander een het langs die pad gestaan, het insp. Lorraine van Emmerik gesê.

"Die polisiemanne het nie die trio herken nie en aandring om die "polisiebeamptes" se aanstellingsertifikate te sien."

"Twee van die verdagtes het gevlug, maar is gevang.

Van Emmerik het gesê die derde persoon is ook in hegtenis geneem en 'n speelgoedvuurwapen is in sy besit gevind.

Hulle verskyn binnekort in die hof.

- Sapa

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: sapd  |  misdaad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Deon sê... Stortkop- jy en jou ANC is verantwoordelik vir die elektrisiteit gemors en niemand anders nie. Nou wil jy van voorstelle kom praat nadat julle ons klaar deur die ore gewerk het, noudat jy nie jou beloftes van werkskepping kan nakom nie - ek het 'n voorgevoel hier kom 'n groot verskoning "ons kon nie werk skep nie want Eksdom het nie die kapasiteit om genoeg elektrisiteit te voorsien nie" - ja en wie moet die gelag betaal? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 16-21°C Mostly sunny. Cool. Pta: 19-28°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-25°C Numerous showers. Morning clouds. Mild. Bfn: 17-25°C Heavy rain. Mostly cloudy. Mild.
Dbn: 23-27°C Heavy rain. Breaks of sun late. Mild. PE: 18-22°C More sun than clouds. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Call Centre Operations Manager

Johannesburg, South Africa
Fusion Outsourcing Services (Pty) Ltd
Market Related

Chief Safety Officer (Mining)

Mpumalanga Other
EOH Recruitment Solutions
R48000 - R55000

Junior C# Developer

Centurion
EOH Recruitment Solutions
R200000 - R210000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB220 LE D-Cab
2004
R 89,990.00

TOYOTA

Corolla 2.0 D-4D Exclusive Dsl MY10
2011
R 221,900.00

ISUZU

KB300 TDi LWB LX Dsl MY04
2007
R 212,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.