Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Polisieman verkrag glo seun in sy woonstel

2012-11-29 07:00
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – 'n Wes-Kaapse polisieman is in hegtenis geneem nadat hy glo 'n 14-jarige seun in Worcester verkrag het, het die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) gesê.

Die beampte, wat by die Worcester-polisiekantoor gestasioneer is, is Dinsdag in hegtenis geneem vir die beweerde misdaad wat op 30 Junie plaasgevind het, het Moses Dlamini, woordvoerder van die Opod, gesê.

Die seun was glo ten tyde van die voorval alleen tuis, omdat sy ma nagskof gewerk het.

"Daar was 'n klop aan die deur, maar toe die seun gaan kyk wie dit is, was daar niemand. Die slagoffer, wat bang was, het toe na sy buurman se woonstel gegaan en gesê iemand het aan hul deur geklop," het Dlamini gesê.

Die polisiebeampte het aan hom gesê om te sit en dat dit hy was wat aan die deur geklop het. Die tiener is toe na bewering verkrag.

Dlamini het gesê die seun het sy ma in Oktober van die voorval vertel, waarna die polisie in kennis gestel en die man in hegtenis geneem is.

Die man verskyn Donderdag in die Worcester-landdroshof.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: misdaad  |  sapd  |  verkragtings
VOLGENDE OP NUUS24X

Hof stop Wes-Kaap-tolprojek

22 minute gelede

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

John Allers sê... seg my selfoon battery hou net 'n paar dae en joune ? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Edenvale - 11:58 AM
    Road name: N3 Northbound
    STATIONARY TRUCK in the left lane at the Modderfontein Road exit
  • Tuesday Crown - 11:25 AM
    Road name: Main Reef Road Westbound
    DELAYS between Marshall Street and Church Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Business Analyst

Sandton
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Project Manager

Sandton
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Courier Internal Sales

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.