Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Polisieman, verdagte sterf in gru-ongeluk

2013-01-10 14:07
Tweets Share Share line Print
Fotogalery - Gru-ongeluk in Rosebank
klik op klein foto bo om groter prentjie te sien
 

Johannesburg – 'n Motoris en 'n polisiebeampte het gesterf toe die bestuurder weggejaag en 'n ongeluk gemaak het, terwyl die beampte besig was om sy motor te deursoek.

Lt.kol. Lungelo Dlamini sê twee polisiemanne het die man in sy Audi R8 in Rosebank, Johannesburg, afgetrek.

'n Klein hoeveelheid dagga is in die motor gevind en die motoris het skielik weggejaag terwyl 'n polisieman nog in die motor was.

Dlamini sê die man het beheer oor sy voertuig verloor en in 'n boom in Oxfordweg vasgejaag, 'n muur en toe 'n ligpaal getref.

Die motoris en die polisieman is albei op die toneel dood verklaar.

Hul name sal nie genoem word voordat hul naasbestaandes in kennis gestel is nie.

Ooggetuies sê die impak het die voertuig in drie stukke laat skeur.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: ongelukke
VOLGENDE OP NUUS24X

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Trippie Trip sê... Volg China se voorbeeld - DOODSTAF VIR VERKRAGTERS ! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 15:22 PM
    Road name: Witkoppen Road Eastbound
    DELAYS approaching Cambridge Road
  • Wednesday Sunninghill - 15:21 PM
    Road name: Maxwell Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Van der Bijl Avenue - POINTSMEN on duty
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.