Polisieman vas vir korrupsie

2010-01-21 15:36
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Polisieman van Krugersdorp is in hegtenis geneem op aanklag van bedrog nadat hy glo ‘n man R5 000 borgtog gevra het en die geld vir homself gehou het.

‘n Vrou het glo vroeër vandeesweek na die polisiestasie gegaan en gesê haar man het haar verkrag. Sy wou nie dat hy in hegtenis geneem word nie maar eerder dat die polisie haar help om hom na ‘n rehabilitasiesentrum te stuur.

“Die polisieman het gesê sy moet haar man na die stasie bring. Toe hulle daar opdaag, het hy gesê hy is verplig om die man in hegtenis te neem en haar vir R5 000 borgtog gevra,” het supt. Lungelo Dlamini Donderdag gesê.

Die vrou het glo geld by haar suster geleen en ‘n tjek aan die polisieman gegee. Hy het dit die volgende dag gewissel.

Die tjek was deur die vrou se suster uitgemaak en die bank het haar gekontak om haar in kennis te stel dat die geld aan die polisieman uitbetaal is.

Sy het die polisie gekontak en die saak is ondersoek voor die polisieman op aanklag van bedrog in hegtenis geneem is.

- Sapa

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: misdaad  |  polisie  |  korrupsie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Oki sê... Ek is eerder n rassis voordat ek n moordenaar is,eerder n rassis voordat ek n dief is,eerder n rassis voordat ek n terroris is,eerder n rassis voordat ek n legens en Adele aanhanger is. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C A few tstorms. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Mostly cloudy. Mild. Bfn: 21-30°C Thunderstorms. Mostly cloudy. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 19-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla Verso 180 TX MPV MY05
2004
R 129,990.00

TOYOTA

Hilux 3.0 D-4D Raider RB D-Cab Dsl PU MY09 AT
2010
R 329,000.00

MINI

Cooper Clubman 1.6 5-dr MY08 AT
2011
R 224,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.