Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Polisieman vas ná hy KFC-rower skiet

2013-01-23 10:34
Tweets Share Share line Print

Durban – 'n Polisiekaptein wat 'n rower in 'n skietgeveg by 'n kitskosrestaurant doodgeskiet het, is in hegtenis geneem vir moord, het die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) Woensdag gesê.

Die beampte is in hegtenis geneem op aanklag van moord en regsverydeling, het Moses Dlamini, woordvoerder van die Opod, gesê.

Hy sal na verwagting Woensdag in die Pinetown-landdroshof verskyn.

Speur.konst. Ajith Krishinlall is op 5 Oktober doodgeskiet en speurkonst. Jerome Ngoma is gewond in 'n rooftog by KFC in New Germany, Durban.

Destyds is berig dat die kaptein ook op die toneel was en een van die rowers geskiet het.

"In daardie tyd is berig dat die verdagte op die polisiekaptein losgebrand het. 'n Ondersoek is gedoen en daar is bevind dat dié weergawe vals is," het Dlamini gesê.
      
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: misdaad  |  rooftogte  |  sapd
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
27 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Christo Du Plessis sê... As ek na die kommentaar kyk lui die ou gesegde, the enemy of my enemy is my friend. Die feit is dit sal selfs op die kleinste manier ons almal beinvloed. Dit gee die Britte 'n voorsprong in enige ekonomiese bi-laterale onderhandeling, en enige ander ooreenkomste wat hulle be-oog om te sluit. Selfs al beinvloed dit jou glad nie, is dit tog sekerlik baie onwys om jou gaste na jou te nooi met valse bedoeling. Selfs al beteken SA weinig itv wereld statuur is die sekerlik genoeg om die Russe en Sjinese dwars in die krop te steek? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Rosebank - 09:21 AM
    Road name: Oxford Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Glenhove Road
  • Tuesday Little Falls - 09:07 AM
    Road name: Hendrik Potgieter Road Eastbound
    TRAFFIC LIGHTS not working at Fredenharry Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.