Polisieman, twee ander vas vir moord

2010-07-27 00:29
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Polisiekonstabel en twee ander staan tereg op aanklagte van moord nadat hulle glo ‘n 20-jarige man in Endlovini, Harare in die Wes-Kaap doodgeslaan het, het die onafhanklike klagte­direktoraat (ICD) Maandag gesê.

Die polisieman het glo na Asanda Dondolo se huis gegaan om hom in hegtenis te neem nadat hy glo Sondagoggend by die polisieman se motor ingebreek het, het Moses Dlamini, ICD-woordvoerder, gesê.

Volgens Dlamini het die polisieman glo ‘n vuurwapen op Dondolo gerig en sy hande geboei.

“Hy het hom daarna buite die huis geneem waar hy die slagoffer herdaaldelik met ‘n metaalstok en ‘n rottang aangeval het.”

Volgens Dlamini het die polisieman en twee van sy vriende later die man in Khali-straat, Harare aangeval.

Dondolo is na die polisiestasie geneem waar hy inmekaar gesak het.

Hy is deur paramedici op die toneel dood verklaar.

Die konstabel en sy twee vriende is in hegtenis geneem en van moord aangekla.

Hulle sal na verwagting Woensdag in die magistraatshof in Khayelitsha verskyn.

Volg Nuus24 op Twitter.

 

- SAPA

Lees meer oor: moord

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Mnr sê... Zum, Zum, Zum is die bielie van die Bosveld. Zum, Zum, Zum die Bosveld Bul! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

ASP .Net Developer

Cape Town, South Africa
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

Invoice Clerk

Pretoria, South Africa
Sentinel Staffing Services
R5000 - R5500

Procurement Administrator - Port Elizabeth

Port Elizabeth, South Africa
Master Career Consulting
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.