Polisieman tronk toe ná hy tiener skiet

2010-07-14 10:01
Tweets Share Share line Print

Durban – ‘n KwaZulu-Natalse polisieman is tot 15 jaar tronkstraf gevonnis in die landdroshof in Pinetown nadat hy in 2007 ‘n jong man doodgeskiet het, het die onafhanklike klagtedirektoraat (OKD) Dinsdag gesê.

“Konst. Mlondolozi Makhathini, destyds deel van die Harburg-polisiestasie, het Thamasanqa Abrahams (19) in Februarie 2007 in Kwandengezi doodgeskiet,” het Moses Dlamini, OKD-woordvoerder, gesê.

Abrahams het saam met ‘n vriend en sy jonger suster langs die pad gestaan toe Makhathini verby hul gejaag en hul byna omgery het.

Na bewering het Abrahams op Makhathini geskree omdat hy roekeloos bestuur het in ‘n area waar daar kinders was. Makhathini het glo woedend geraak en ‘n U-draai gemaak.

‘n Argument het tussen die jong man en die polisiebeampte uitgebreek waarna Makhathini vir Abrahams in die nek geskiet het. Hy het daarna op die vlug geslaan.

Abrahams het later in die hospitaal gesterf.

Volgens Dlamini het die OKD Makhathini die volgende dag in hegtenis geneem. Hy is op 25 Mei skuldig bevind en Maandag gevonnis.

Volg Nuus24 op Twitter.

 

- SAPA

Lees meer oor: misdaad  |  sterftes  |  moorde  |  tronkstraf  |  hof  |  polisie

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Mnr sê... Zum, Zum, Zum is die bielie van die Bosveld. Zum, Zum, Zum die Bosveld Bul! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.