Polisieman sterk aan na skietery

2009-09-15 10:35
Tweets Share Share line Print

Pretoria- ‘n Lid van die polisie, wat in albei sy bene gewond is na ‘n skietery tussen die polisie en transitorowers in Kameeldrift, sterk goed aan in die hospitaal.

“Hy het reeds ‘n operasie ondergaan en sterk in die hospitaal aan. Sy toestand is stabiel en dit gaan goed met hom,” het dir. Sally de Beer, van die polisie, gesê.

Die polisieman is Maandagoggend tydens die skietery beseer en het dieselfde aand nog ‘n operasie ondergaan.

Sekuriteitswagte van Coin Security het die polisie gekontak nadat hulle twee verdagte voertuie opgemerk het wat hulle agtervolg het.

Die spesiale taakmag sowel as die lugvleuel van die polisie is ingeroep. Met hulle aankoms op die toneel het die rowers op die transitowa losgebrand.

Ses van die vermeende rowers is doodgeskiet en drie het gevlug. “Ons volg nog die inligting op. Geen verdagtes nog in hegtenis geneem nie,” het De Beer gesê.

–Sapa
 

Lees meer oor: misdaad  |  transitoroof  |  rooftogte

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Ansie sê... Vir hoelank? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

Micra 1.5 DCi Tekna 3-dr Dsl
2007
R 109,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.