Polisieman skiet glo 3-jarige

2009-11-09 19:09
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Polisiekonstabel se aansoek om borgtog is afgekeur toe hy in die Tembisa landdroshof verskyn het op aanklag dat hy glo ‘n drie-jarige kind doodgeskiet het.

“Konst. S. Malaka is Saterdag in hegtenis geneem nadat die kind geskiet is toe lede van die SAPD ‘n klopjag teen moordverdagtes uitgevoer het”, het Moses Dlamini, woordvoerder van die Onafhanklike Klagtedirektoraat (OKD), in ‘n verklaring gesê.

Malaka en ‘n vennoot het na ‘n adres in Klipfontein View gegaan nadat inligting oor die saak ontvang is. Daar het ‘n wit Hyundai buite die huis gestaan met ‘n bestuurder, passasier en die drie-jarige kind binne in.

Toe die mans nader aan die motor gegaan het, het Malaka gesien dat daar ‘n ‘pyp’ op hulle gerig is en gedink dit is ‘n vuurwapen.

“Hy het ‘n skoot in die rigting van die ‘vuurwapen’ gevuur en die kind is in die bors getref,” het Dlamini gesê.

Geen pyp of vuurwapen is in die motor gevind nie en die kind is op die toneel dood.

"Die ODK bekla die skietery van onskuldige slagoffers en moedig die polisie aan om meer versigtig te wees om soortgelyke sterftes te voorkom,” het Dlamini gesê.

Malaka se saak is tot 18 November vanjaar uitgestel.
 
- Sapa

Lees meer oor: sapd  |  moorde  |  misdaad

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

SegNet sê... Het hierdie gemors 'n houvas op die regering? Indien dit in enige ander land sou gebeur sou hy lankal vergete gewees het. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

Micra 1.5 DCi Tekna 3-dr Dsl
2007
R 109,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.