Polisieman kry lewenslank vir moord

2010-09-02 20:12
Tweets Share Share line Print

 Bloemfontein – ‘n Polisieman van KwaZulu-Natal is in die Harrismith rondgaande hof tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir ‘n moord en rooftog by die dorp se Sir Harry Motel in Junie 2009, het polisie in die Vrystaat Donderdag gesê.

Konst. Nsizwe Alpheus Mazibuko is tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir moord, het polisiewoordvoerder Mmako Mophiring gesê.

Hy is verder tot 15 jaar tronkstraf gevonnis vir roof en 12 jaar vir poging tot moord.

Die Sir Harry Motel is in Junie 2009 deur twee mans beroof wat voorgegee het dat hulle vir ‘n groep mense ‘n bespreking wil maak.

Nadat hulle mense in die kroeg beroof het, het die paar gevlug en twee besoekers buite die hotel geskiet nadat hulle die twee as polisie misgis het.

John Maputle van Pinetown is doodgeskiet en Andrew Grant Illmanm,ook van Pinetown, is beseer.

Hulle werk vir dieselfde maatskappy en was op pad om by die motel in te teken.

Mazibuko is later gevind en in KwaZulu-Natal in hegtenis geneem terwyl hy aan diens was.

Sy medepligtige is steeds op vrye voet.

Volg Nuus24 op Twitter


- SAPA

Lees meer oor: moorde  |  misdaad  |  polisie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

CJZeelie sê... Adele, dra die broek as dit jou pas. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bfn: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HYUNDAI

Getz 1.4 GL 5-dr Sport
2011
R 109,900.00

OPEL

Astra 1.6 Essentia 5-dr MY10
2011
R 209,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.4 Trendline 5-dr
2011
R 117,499.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.