Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Polisieman kry 45 jaar vir kinderpornografie

2012-11-29 09:27
Tweets Share Share line Print

André Botha (Tom de Wet)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Johannesburg – ‘n Voormalige polisiebeampte is 45 jaar tronkstraf opgelê vir die besit van kinderpornografie, wat die aanklaer as “die hart van duisternis” beskryf het.

Beeld berig landdros Tiloshni Ramdeyal het André Botha in die Welkom-streekhof tot 45 jaar tronkstraf gevonnis, waarvan hy 15 jaar effektief sal uitdien.

Ramdeyal het gesê sy kon geen versagtende faktore vind nie en het besluit die vonnis sal agter geslote deure plaasvind, soos wat ’n groot deel van die verhoor ook was.

Skokkende foto’s wat seksuele dade met naakte kinders uitbeeld, waarby ook diere betrokke was, is as deel van die hofstukke ingedien.

Charmaine Labuschagne, beheeraanklaer in dié hof, het gesê die afhandeling van die saak is vir haar ’n groot verligting.

“Dit was baie traumaties. Ek het fisiek siek geword elke dag as ek aan die saak gewerk het. Vir meer as ’n jaar het ek dié saak gelééf.”

Die voorvalle het in Bloemfontein, Welkom, Johannesburg, Pretoria, Bronkhorstspruit en Durban gebeur.

Die sake is in Welkom gesentraliseer sodat Labuschagne, wat bekend is om haar suksesse met dié soort sake, dit kon hanteer.

Luidens bankstate het Botha sommige maande tot R8 000 aan die aflaai van kinderpornografie bestee en hy het ’n kleuterskoolonderwyseres R1 000 per naakfoto van kinders aangebied.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: kinderpornografie
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
37 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Seg Weer sê... Adele jammer ek het dit nie reg bewoord nie moes Afrikaans gelees het. Sien ook nou ek het Blank geseg. Daar is NEWS24 vir mense soos Miskoek. Hy wil hom met Blanke wit Afrikaners assosieer en sal alles doen om dit reg te kry. Waarom op 'n forum in 'n ander taal kommunikeer indien daar 'n forum vir daardie taal is? Uitlokking dis al. Of hy word verwerp deur sy eie mense. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Fourways - 08:22 AM
    Road name: William Nicol Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Leslie Avenue - POINTSMEN on duty
  • Tuesday Douglasdale - 08:21 AM
    Road name: Douglas Drive Southbound
    DELAYS between Douglas Drive and Bryanston
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.