Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Polisieman in tronk ná doodskoot voor kinders

2013-02-18 11:21
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Polisiekonstabel is tot 15 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy sy vriendin voor haar kinders doodgeskiet het, het die polisie se onafhanklike polisie-direktoraat (Opod) gesê.

Moses Dlamini, woordvoerder, sê konst. Cingakufani Mbiza is ook onbevoeg verklaar om ‘n vuurwapen se besit.

Mbiza (32) het sy vriendin, Cinna Ncada, is in die kop geskiet.

Ncada (23) is voor haar jong kinders doodgeskiet. Hulle was ten tyde van die voorval onderskeidelik drie en vyf jaar oud.

Die skietery het op 28 Mei verlede jaar in die straat op die hoek van Vasco da Gama- en 12de laan in Marlboro, Johannesburg, plaasgevind. Daarna het die polisieman op die vlug geslaan.

Mbiza is by die werk aangekeer nadat die Onafhank­like Polisie-ondersoek­direktoraat (Opod) die saak oorgeneem het.

Dlamini sê die konstabel se vyfjarige seun het verlede week – met behulp van ‘n maatskaplike werker – teen sy pa getuig.

“Ander getuies het ook teen die beskuldigde getuig. Die beskuldigde is aan moord skuldig bevind en tot 15 jaar gevangenisstraf gevonnis."

Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: polisie  |  moord
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
17 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

John Cross sê... Clearly these idiots have no concept of money, creating work, priorities or reality for that matter. The plane is built oversees, generating thousands of jobs elsewhere. Why not bild a power station that will generate thousands of jobs, relieve the power shortage, allow businesses to stay competitive by having less expensive and available power. Once you collect taxes from people that used o be unemployedd bya laptop and use Skype to communicate. What a bunch of African monkies that try to justify an absurd idea by saying I am NOT going to lie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Qualified CA

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering

Assistant Director

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R750000 - R1000000

Product Controller

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R450000 - R600000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.