Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Polisieman in intensiewe sorg ná skietery

2012-10-18 10:46
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – ‘n Kaapse polisiebeampte is in ‘n stabiele, maar ernstige toestand nadat hy in die maag geskiet is, het ‘n koerant berig.

Cape Times berig Kevin Rodgers (29) is in ‘n intensiewe sorgeenheid. Hy is Dinsdagaand geskiet toe hy drie mans in Belhar voorgekeer het.

Die drie verdagtes – tussen die ouderdom van 18 en 24 – het weggehardloop en is kort daarna in hegtenis geneem.

Rodgers is een van die 153 polisiebeamptes wat vanjaar in die Wes-Kaap geskiet is. Vier van dié polisiebeamptes het gesterf.

Dié skietery volg nadat drie polisiebeamptes verlede week doodgeskiet is. Die konstabels Mandisi Nduku (27) en Phindiwe Nikani (26) is Vrydagaand in Houtbaai doodgeskiet terwyl hulle Imizamo Yethu gepatrolleer het.

Nikani het op die toneel gesterf en Nduku het later in die hospitaal beswyk.

Mpumelelo Xakekile (50), ‘n metropolisiebeampte, is ‘n week gelede doodgeskiet toe hy ‘n boete aan ‘n taxibestuurder in Khayelitsha uitgeskryf het.

Sandisile Ncapayi (18) het in verband met dié moord in die hof verskyn en sal binnekort na die hof terugkeer.

Volg Nuus24 op Twitter  

- SAPA

Lees meer oor: polisie
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Nick Fourie sê... Hoekom word daar so n bohaai opgeskop elke keer as daar n buitelander sterf in ons land en baie kere is hulle onwettig in die land maar ons eie mense sterf daagliks en daar word nie n oogbrenk gelig nie? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Pretoria - 10:45 AM
    Road name: N4 Bakwena Highway Both Ways
    ROADWORKS between the M21 and Hornsnek Road - delays
  • Thursday Crown - 10:10 AM
    Road name: Main Reef Road Eastbound
    DELAYS approaching Press Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.