Polisieman dood drie in bisarre Nuwejaars-skiettog

2011-01-01 15:12
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Polisiebeampte, wat nie op diens was nie, het glo drie mense doodgeskiet en twee gewond in ‘n bisarre Nuwejaars-skietvoorval, het die polisie in KwaZulu-Natal Saterdag gesê.

“Die verdagte het sy meisie, haar suster, haar broer en twee vermeende rowers geskiet,” het kol. Vincent Mdunge, polisiewoordvoerder, gesê.
Volgens Mdunge het die verdagte aan sy vriend gesê dat hy iemand gaan aanval.

“Die vriend het onveilig gevoel en gevra dat die verdagte hom in Mobeni aflaai. Die verdagte het daarna na sy meisie se huis in Umlazi gery.”

Na bewering het ‘n struweling uitgebreek tussen die verdagte, sy meisie en haar gesin. Kort daarna het die polisiebeampte op die slagoffers losgebrand.

Die broer en suster het op die toneel aan hulle beserings beswyk. Die verdagte se meisie is steeds in ‘n kritieke toestand in die hospitaal.

Na afloop van die voorval het die man terug in sy motor geklim en na sy vriend in Mobeni gery.

“Met die verdagte se aankoms in Mobeni was twee verdagtes glo besig om sy vriend te beroof. Hy het weer sy vuurwapen uitgehaal en op die twee vermeende rowers geskiet.

“Een van die mans het op die toneel gesterf en die ander is in die hand gewond. Die polisieman het weer in sy motor geklim en na Klaarwater gery waar hy homself in die kop geskiet het,” het Mdunge gesê.

Die polisieman is in ‘n kritieke toestand in die hospitaal.

Die motief agter die tragedie is nog nie bekend nie.

Volg Nuus24 op Twitter.

 

- SAPA

Lees meer oor: nuwejaar  |  moorde  |  sterftes  |  skietery

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

SegNet sê... Het hierdie gemors 'n houvas op die regering? Indien dit in enige ander land sou gebeur sou hy lankal vergete gewees het. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.4i
2006
R 179,900.00

BMW

530i E60 AT
2004
R 268,800.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.