Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Polisielid skiet rower in Addo dood

2011-08-27 18:54
Tweets Share Share line Print

Port Elizabeth – ‘n Polisielid wat van diens af was het ‘n gewapende rower in Addo naby Port Elizabeth doodgeskiet, het die polisie gesê.

Vier gewapende mans het ‘n winkel in Addo Vrydagaand betree en drie mans aangehou, het lt.kol. Priscilla Naidu gesê.

Die rowers het goedere en kontant ter waarde van R2 500 gesteel voor hulle gevlug het.

Naidu het gesê die polisielid het op pad huis toe verby die toneel gestap en die rowers agterna gesit
.
“Hulle het skote op hom afgevuur en hy het terug geskiet,” het sy gesê.

Een van die rowers het ‘n winkelklant as ‘n skild voor hom gehou terwyl die ander drie gevlug het.

Die polisielid het ‘n skoot gevuur wat die klant se arm getref het voor dit die rower se bolyf getref het.

Die rower is op die toneel dood.

Die ander rowers is nie in hegtenis geneem nie.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- SAPA

Lees meer oor: gewapende roof  |  misdaad
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Seg Wie sê... Joexxi jou speurwerk is verseker dieselfde gehalte as die SAPD sin. Beteken nie veel nie. Drink liewer die pilletjies wat jy so graag vir my voorskryf. Jy moet besluit of jy 'n speurder of dokter wil wees. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Sunninghill - 16:59 PM
    Road name: Bowling Avenue Northbound
    DELAYS between Woodmead and Witkoppen Road due to faulty traffic lights in Paulshof
  • Wednesday Rivonia - 16:59 PM
    Road name: Rivonia Road Northbound
    HEAVY DELAYS through Rivonia towards Witkoppen Road due to faulty traffic lights in Paulshof
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.