Polisielede vas vir ontploffings by kitsbanke

2011-07-24 14:02
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Twee polisiebeamptes en ‘n man is in hegtenis geneem in verband met die onlangse OTM-ontploffings in Gauteng en KwaZulu-Natal, het die polisie en Crime Line in ‘n gesamentlike verklaring gesê.

Brig. Neville Malila, ‘n woordvoerder, sê die polisiebeamptes is Saterdagoggend in hegtenis geneem nadat die polisie ‘n man in sy huis aangekeer het.

Daar word beweer die polisielede, wat in Soweto en Protea Glen gestasioneer was, het ammunisie aan die bomaanvallers voorsien.

“Ons wil dit duidelik maak dat korrupsie in die SAPD nie geduld sal word nie. Ons is geskok dat ons eie mense met kriminele aktiwiteite betrokke kon wees en ons sal nie huiwer om hulle in hegtenis te neem nie,” het hy gesê.

Malila sê die polisie vermoed die man was verantwoordelik vir die polisiereservis konst. Busisiwe Mehlwana se dood. Mehlwana is vroeër vandeesmaand tydens ‘n OTM-ontploffing by ‘n vulstasie in Pimville, Soweto, doodgeskiet.

Polisie het die man ook geïdentifiseer as een van die vier mans wat op kameras vasgevang is terwyl hulle ‘n kitsbank in Vryheid, KwaZulu-Natal, opgeblaas het.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: otm-bommers  |  kitsbanke

Lewer kommentaar op hierdie artikel
30 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

SegNet sê... Het hierdie gemors 'n houvas op die regering? Indien dit in enige ander land sou gebeur sou hy lankal vergete gewees het. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.4i
2006
R 179,900.00

BMW

530i E60 AT
2004
R 268,800.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.