Polisiekonstabel vas oor skietery op plaas

2010-05-23 14:53
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - ‘n Polisiekonstabel is in hegtenis geneem vir poging tot moord, het die Noord-Wes-polisie Sondag gesê.

Lt.gnl. Lesetja Ephraim Beetha het gesê die konstabel (34) was na bewering deel van ‘n groep wat Vrydag ‘n plaas buite Schweizer-Reneke wou beroof.

Die boer het glo geweerskote op sy plaas gehoor en gesien hoe drie mense deur die hek kom.

Nadat nog ‘n skoot gevuur is, het die boer sy vuurwapen uitgehaal en terug geskiet. Die verdagtes het te voet gevlug.

Bure het begin soek vir die vermeende diewe en ‘n vrou gestop wat ‘n bakkie op die Hartsfontein-grondpad bestuur het.

Die polisie het toe op die toneel aangekom en het die voertuig deursoek.

“Die bestuurder se polisie-identifikasiesertifikaat is in haar besit gevind.” Die polisie het ook ‘n vuurwapen, ‘n polisieflits, tweerigting-radio’s en ‘n polisie-aanstellingsertifikaat van iemand wat in Februarie uit die polisie bedank het, gevind.

Die voertuig was in die naam geregistreer van die polisie-amptenaar wat bedank het.

Die konstabel, wat in die Florida-misdaadvoorkomingseenheid werk, is dadelik gearresteer.

Die polisie het Saterdag nog ‘n mens in hegtenis geneem wat glo deel is van die vermeende rowers.

“Ons het inligting ontvang dat die derde verdagte – die polisie-amptenaar wat bedank het – binnekort aan die polisie oorhandig sal word deur sy regsverteenwoordiger.”

Die twee verdagtes wat in hegtenis geneem is, sal Maandag in die Schweizer-Reneke-landdroshof verskyn op aanklag van poging tot moord.

-    Sapa

Lees meer oor: misdaad  |  schweizer-reneke  |  polisie

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

SegNet sê... Het hierdie gemors 'n houvas op die regering? Indien dit in enige ander land sou gebeur sou hy lankal vergete gewees het. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.4i
2006
R 179,900.00

BMW

530i E60 AT
2004
R 268,800.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.