Polisiekaptein steel glo dossier

2011-10-13 12:39
Tweets Share Share line Print

Durban – 'n Polisieman het in die Chatsworth-landdroshof in Durban verskyn nadat sy glo 'n dossier gesteel het, het die polisie in KwaZulu-Natal gesê.

Die polisiekaptein, wat aan die Bayview-polisiekantoor verbonde is, is Woensdag in hegtenis geneem nadat dit aan die lig gekom het dat sy wou verhoed dat haar kollegas in hegtenis geneem word en toe die dossier gesteel het, het lt. kol. Vincent Mdunge, polisiewoordvoerder, gesê.

Die aanklag hou verband met 'n polisie-operasie wat in Julie gehou is. Twee polisiebeamptes het 'n klopjag op 'n huis uitgevoer nadat hulle 'n wenk ontvang het oor dwelms wat in 'n huis gehou word.

Die polisiebeamptes het glo R2 500 in omkoopgeld ontvang van 'n man wat vermoedelik dagga verkoop het en sy selfoon gesteel. 'n Saak is by die kaptein by die Bayview-polisiekantoor aanhangig gemaak.

Sy het die beamptes beveel om die geld terug te gee en het na bewering die dossier gesteel. Sy staan tereg op aanklag van regsverydeling en is op borgtog van R500 vrygelaat.

"Die twee polisiebeamptes het skuldig gepleit toe hulle in Julie in hegtenis geneem is. Hulle gaan op 18 Oktober terug na die Chatsworth-landdroshof vir vonnisoplegging," het Mdunge gesê.

Die kaptein verskyn weer op 20 Oktober in die hof.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: hof  |  sapd  |  misdaad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
48 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

SegNet sê... Het hierdie gemors 'n houvas op die regering? Indien dit in enige ander land sou gebeur sou hy lankal vergete gewees het. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.4i
2006
R 179,900.00

BMW

530i E60 AT
2004
R 268,800.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.