Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Polisiegenerale takel nou bendes in Kaapstad

2013-02-08 09:53
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die polisie in die Wes-Kaap gaan sy generale inspan om bendeleiers te teiken, is Vrydag berig.

Maj.genl. Jeremy Vearey het gesê dit sal die eerste keer wees wat generale ontplooi word in die stryd teen die bendeprobleem, berig die Cape Times.

"Die generale gaan generale aanvat wat ervaring op straatvlak het om hulle uit te roei," het hy Donderdag aan joernaliste in Kaapstad gesê.

"Dié keer gaan ons fokus op 'n naam, ons gaan 24 uur per dag op daardie persoon fokus. Dit is meedoënloos en konsekwent."

Die nuwe veldtog, genaamd Operation Combat, sal ook korrupte polisiebeamptes teiken.

Volgens die berig is die 28's-bende al langer as 200 jaar in die stad bedrywig en die polisie het min sukses gehad om hulle te ontbind.

Hanover Park op die Kaapse Vlakte is een van die gebiede wat die ergste geraak word deur bendegeweld. Verlede jaar het 11 mense in die gebied in 'n tydperk van 10 weke gesterf.
      
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: kaapstad  |  bendegeweld
VOLGENDE OP NUUS24X

Landdroste staak landwyd

32 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
16 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Trippie Trip sê... Jurie dis nou Landdroste wat ONWETTIG staak en dan aan die gewone mense wil vertel wat wettig is of nie ? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Bedfordview - 13:09 PM
    Road name: N3 Southbound
    STATIONARY TRUCK in the left lane before Gilloolys Interchange
  • Tuesday Cresta - 13:08 PM
    Road name: Beyers Naude Drive Eastbound
    DELAYS approaching the Cresta Shopping centre
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.