Polisiebeamptes gewond in skietery

2011-08-02 22:47
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Twee polisiebeamptes is gewond ná die insittendes van ‘n geparkeerde motor in Rustenburg op hulle geskiet het.

Een van die polisiebeamptes is ernstig gewond.

Sy is in die ken, mond en voorkop getref.

Haar kollega is in die knie geskiet.

Die polisiebeamptes was oppad na Photsaneng om ‘n huisrooftog-saak te ondersoek.

Volgens lt.kol. Lesego Metsi, het die skieters weggejaag ná die skietery.

Sestien patroondoppies is op die toneel gevind.

“Ons is nie seker presies hoeveel mense betrokke was nie,” het Metsi gesê.

“Hulle is nog voortvlugtend en niemand is tot dusver in hegtenis geneem nie.”

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: skietery  |  polisie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

SegNet sê... Wat gee die regering werklik om. AL waaraan hulle belang stel is hulle eie sakke. Kyk na al die onnodige uitgawes wat hulle aangaan. Dit is geld vir partytjies, oorsese reise, opknapping van hulle paleise, weelderige motors, noem maar enige luuksheid op en daar is geld. Dan word die geld wat nie daarvoor gebruik word nie gesteel of aan onwettige tenders toegestaan. Indien hulle so voortploeter sal daar beslis nie geld vir werkskepping wees nie. Bly iemand begin dit raaksien. Hulle moet druk op die regering begin toepas. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.4i
2006
R 179,900.00

BMW

530i E60 AT
2004
R 268,800.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.