Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Polisiebeampte, vrou dood ná hof-ontsnapping

2011-05-12 21:06
Tweets Share Share line Print

Bloemfontein - ‘n Polisiebeampte en ‘n vrou wie se motor gekaap is deur gevangenes wat uit die Harrismith-landdroshof ontsnap het, is dood ná dié ontsnapping.

Die polisiebeampte is in die kop geskiet en ‘n ander polisiebeampte is geskiet en is in ‘n ernstige toestand nadat die vyf mans Donderdag omstreeks 10:30 ontsnap het.

Kapt. Dennis Adrio, nasionale polisiewoordvoerder, het gesê een van die gevangenes wat ontsnap het, het later gesterf in ‘n ongeluk in Qwaqwa waarby die gekaapte motor, met die vrou steeds binne-in, betrokke was.

Die vrou is ernstig beseer in dié ongeluk en het later in ‘n hospitaal in Qwaqwa gesterf.

Volgens die polisie het die vyf mans, wat op aanklagte van gewapende roof teregstaan, die polisiebeampte wat saam met hulle van ‘n aanhoudingsel na die hof gestap het, oorweldig.

Hulle het hom in die kop geskiet en ‘n ander polisiebeampte, wat ondersoek gaan instel het, in die bors geskiet.

Adrio sê die mans het toe die vrou se Mercedez Benz buite die hof gekaap en van die toneel gevlug, met haar as gyselaar op die agterste sitplek.

Die polisie het die voertuig naby Qwaqwa gesien en agtervolg. Die bestuurder van die gekaapte motor het naby Bluegumbosch beheer daaroor verloor.

Die bestuurder is dood in die ongeluk, terwyl die vier ander ontsnapte gevangenes in die hospitaal opgeneem is.

Die vrou is ook beseer en in die hospitaal opgeneem, waar sy later gesterf het. Die polisie het twee R5-jaggewere en ‘n pistool, wat by die polisie gesteel is, op die toneel teruggevind.

Die polisiebeampte wat in die kop geskiet is, het in die hospitaal gesterf. Die polisiebeampte wat in die bors geskiet is, is in ‘n ernstige toestand.

- Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jerry Springer sê... Wilmar ek het ook al vleis op dooie kole probeer braai lyk my dit is die geval. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.