Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Polisiebeampte skuldig aan moord op sy vrou

2012-09-03 22:00
Tweets Share Share line Print

Pretoria – 'n Polisiebeampte wat sy vrou met sy dienspistool doodgeskiet het, het Maandag aan die Pretoriase hooggeregshof gesê hy kon nie meer haar mishandeling hanteer nie.

Regter George Webster het Godfrey Boitumelo Modikoe (34), 'n voormalige polisiebeampte, skuldig bevind weens die moord op sy vrou in Desember 2010.

Tshepiso Mafatle is een keer in haar gesig geskiet en het by Modikoe se familiehuis in Klipfontein, buite Pretoria, gesterf.

Mafatle en haar twee kinders het by Modikoe se ma gewoon nadat hy uitgetrek het oor hul onstabiele verhouding. 

Modikoe het skuld op 'n aanklag van moord erken en aan Mafatle se familie om verskoning gevra vir hul verlies en die lyding wat hy hulle veroorsaak het.

Modikoe sê hy het geweet wat hy doen toe hy sy vrou geskiet het, hoewel hy erg depressief, gefrustreerd en seer gevoel het oor hul bitter geskiedenis. Hy was ook verward oor sy vrou se gewelddadige houding.

Hy word sedert 2007 vir depressie behandel.

"Ek het nie beplan om haar te skiet of om enigeen daardie spesifieke dag dood te maak nie. Die voorval was nie beplan nie en my ouma, my beste vriend en sy vrou het gesien hoe ek haar skiet.

Die verhoor is tot 21 September uitgestel.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: moorde  |  hof
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Gielman Tiwwe sê... Hahaha-a-a! Ou Stinkvinger rot is net so bang vir jou Willy. ROFL! Hy maak of hy niks kan lees nie - nou kom piep hy ook "sweet-nothings" hier by my voete... Hy's ook een wat piep, piepie en hol! Wag ek moet gaan - goeie nagrus Willy, aan die mans en dames. Aan die goddelose, vuil rotte? - mog Willy julle so in jul drome wurg - dat julle aambeie 'n nat streep laat - wanneer julle wegstap na die onderonsie... ;-) Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 20:37 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive
  • Thursday Pretoria - 18:17 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lois Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Management accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Management Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Management Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.