Polisiebeampte, rower sterf in skietery

2011-12-12 16:56
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Polisiebeampte en ‘n rower is Maandag dood in ‘n skietery ná ‘n rooftog by ‘n winkel in Wentworth, suid van Durban, het die polisie in KwaZulu-Natal gesê.

“Drie mans het die personeel van ‘n winkel omstreeks 09:00 van ‘n onbekende hoeveelheid kontant en ‘n selfoon beroof,” het kol. Jay Naicker gesê.

“Die mans het te voet gevlug en in ‘n minibus-taxi, wat weggery het, geklim.”

Inwoners het twee polisiebeamptes in die gebied in kennis gestel van die rooftog. Hulle het toe die taxi agternagesit.

Die beamptes het naby die Wentworth-hospitaal die bestuurder van die taxi beveel om af te trek en die rowers beveel om oor te gee.

“Die rowers het op die beamptes losgebrand en een van hulle in die nek getref,” het hy gesê.

“Die polisie het teruggeskiet en vir bystand gevra.”

Een rower is op die toneel doodgeskiet, terwyl die polisiebeampte wat in die nek geskiet is later by die plaaslike hospitaal dood is.

Volgens Naicker het die polisie een man in hegtenis geneem en op die toneel beslag op ‘n vuurwapen gelê.

“Die derde rower het gevlug en word nog gesoek.”

Die man sal na verwagting eersdaags in die Wentworth-landdroshof verskyn.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: wentworth  |  rooftogte

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

SegNet sê... Wat gee die regering werklik om. AL waaraan hulle belang stel is hulle eie sakke. Kyk na al die onnodige uitgawes wat hulle aangaan. Dit is geld vir partytjies, oorsese reise, opknapping van hulle paleise, weelderige motors, noem maar enige luuksheid op en daar is geld. Dan word die geld wat nie daarvoor gebruik word nie gesteel of aan onwettige tenders toegestaan. Indien hulle so voortploeter sal daar beslis nie geld vir werkskepping wees nie. Bly iemand begin dit raaksien. Hulle moet druk op die regering begin toepas. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.4i
2006
R 179,900.00

BMW

530i E60 AT
2004
R 268,800.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.