Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Polisiebeampte beboet, geskors oor seksvideo

2013-02-07 10:53
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – 'n Polisiebeampte is 'n boete van R3 000 en 'n opgeskorte vonnis opgelê nadat hy 'n video geneem het van hoe sy kollega intiem verkeer met 'n vrou.

'n Regter in die Wes-Kaapse hooggeregshof het bevind dat konst. Jaede Fillies "roekeloos" opgetree het op 15 Junie 2010.

Hy is ses maande tronkstraf opgelê, wat opgeskort is vir drie jaar, op voorwaarde dat hy hom nie skuldig maak aan 'n soortgelyke oortreding in dié tydperk nie.

Fillies en ao. Theodore Syster is vrygespreek van bewerings dat hulle 'n 29-jarige vrou in 2010 verkrag en na die Elsiesrivier-polisiekantoor geneem het.

Syster is daarvan beskuldig dat hy die vrou in die toilet verkrag het, terwyl Fillies die daad met 'n selfoonkamera opgeneem het.

Fillies het nie die voorval aangemeld nie en het die video op sy selfoon gehou. Hy is skuldig bevind op aanklag van crimen injuria.

'n Interne tugverhoor is gehou en Fillies is 'n boete van R500 opgelê en hy is drie maande geskors.

Regter Patricia Goliath het Woensdag gesê sy het in ag geneem dat Fillies in volle uniform geklee was toe die voorval plaasgevind het. Dit is glo ook sy eerste oortreding en hy het geen hangende sake teen hom nie.
       
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: misdaad  |  sapd  |  hof
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

DeWet Momberg sê... Die duiwel ken ook sy Bybel baie goed......... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 18:53 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive - DELAYS from the N1 Highway
  • Thursday Pretoria - 18:42 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive Northbound
    DELAYS between the N4 Highway Interchange and Mamelodi East
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Cost Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.