Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Polisie waak by regses se verskyning

2012-12-18 10:59
Tweets Share Share line Print

Bloemfontein – 'n Sterk polisie- en mediateenwoordigheid het Dinsdag by die Bloemfontein-landdroshof geheers voor die verskyning van vier vermeende regse ekstremiste.

Die polisie het vroeër almal gevra om hof 19 te verlaat sodat hulle deursoek kan word.

Landdros Piet Bester het almal toe weer gevra om te hof te verlaat, omdat die saak eers later in die dag sal begin.

Die moontlikheid is ook genoem dat die saak na 'n ander hof verskuif kan word sodat die Bloemfontein-landdroshof se normale bedrywighede nie ontwrig word nie.

Brig. Billy Jones, polisiewoordvoerder in die Vrystaat, het gesê die vier mans, tussen die ouderdomme van 40 en 50, sal op aanklag van verraad en twee ander aanklagte, wat verband hou met terrorisme, in die hof verskyn.

Minstens twee van die vier mense wat in hegtenis geneem is vir beweerde terreurdade, is lede van die nuutgestigte Federale Vryheidsparty, is bevestig.

Francois Cloete, nasionale sekretaris van die party, het gesê hul president en 'n lid van hul uitvoerende raad is in Mookgopong (Naboomspruit), Limpopo, in hegtenis geneem.

Cloete het die Federale Vryheidsparty beskryf as 'n "party wat homself beywer om namens die Afrikaner- en Boerevolk 'n deelstaat te verkry".

Die party het gesê hy weet niks van die beweerde komplot nie.

Intussen het die polisie gesê nóg in hegtenisnemings word verwag nadat die vier aangekeer is.
       
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: misdaad  |  terrorisme  |  hof
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
54 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Fred Newman sê... Skokkende nuus die.Niemand is meer veilig nie. Sterkte aan sy naasbestaandes. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Booysens - 06:59 AM
    Road name: Booysens Road Northbound
    ACCIDENT in the Booysens area - delays
  • Wednesday Midrand - 06:53 AM
    Road name: N1 Northbound
    STATIONARY VEHICLE in the right lane just north of the New Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.