Polisie takel misdaad voor 2010

2010-01-26 02:11
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Nadat sowat 235 persone die afgelope naweek tydens verskeie klopjagte in hegtenis geneem is, is die polisie in Johannesburg positief oor hul vermoëns om misdaad hok te slaan voor die Wêreldbeker-sokkertoernooi.

“Die naweek se operasie bewys dat die polisie oor die nodige vaardighede beskik om misdaad te hanteer tydens ‘n groot geleentheid soos die Wêreldbeker-sokkertoernooi,” het kapt. Bhekisizwe Mvundla, polisiewoordvoerder, Maandag gesê.

Die operasie het verskeie eenhede van die polisie ingesluit en het in Hillbrow, Yeoville, Cleveland, Berea en Jeppe plaasgevind.

Verskeie arrestasies vir onder andere gewapende roof, vandalisme, bedrog en dwelmhandel gemaak.

“Ons is optimisties oor die vaardighede van die verskeie eenhede,” het Mvundla gesê.

–Sapa
 
 

Lees meer oor: polisie  |  2010

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Joanita sê... Is daar nog verbeteringskole? Die bottelslaner klink vir my na 'n goeie kandidaat vir so 'n plek. Onderwysers MOET streng en ferm optree teen boelies, en kinders wat geboelie word, moet dit aanmeld. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. More sun than clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 20-30°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Widely scattered tstorms. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Data Manager

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

PL/SQL Oracle Developer

Midrand
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

Server Management Engineer

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R12500 - R15000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Landcruiser Prado 3.0 DT VX 4x4 8-s Dsl AT
2005
R 299,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.4 Trendline 5-dr
2011
R 120,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.