Polisie skiet nóg rowers dood

2009-10-23 10:37
Tweets Share Share line Print

Durban – Twee vermeende rowers is deur die polisie doodgeskiet toe hulle glo probeer het om by ‘n huis in Mbazwana, KwaZulu-Natal in te breek, het die polisie Vrydag gesê.

“Die twee verdagtes is deur die polisie doodgeskiet toe hulle Donderdag by ‘n huis probeer inbreek het,” het kapt. Jabulani Mdletshe, polisiewoordvoerder, gesê.

Na bewering het drie gewapende mans toegang tot die huis verkry en verskeie items gesteel insluitende ‘n vuurwapen.

“Die mans het van die toneel gevlug en die inwoners het die polisie gekontak. Die polisie het die verdagtes agterna gesit,” het Mdletshe gesê.

Die mans het glo op die polisie losgebrand. Die polisie het teruggeskiet en twee van die verdagtes noodlottig gewond.

Die derde verdagte is in ‘n kritieke toestand na die hospitaal geneem.

“Al die gesteelde goedere is teruggevind behalwe vir die vuurwapen. Die verdagtes het die wapen glo iewers in ‘n veld gegooi,” het Mdletshe gesê.

Nuus24 het vroeër berig dat een van drie vermeende rowers Vrydagoggend tydens ‘n wilde skietery tussen hulle en die polisie by ‘n huis in Fontainebleau doodgeskiet is.

Volgens insp. Bokkie Keulder, polisiewoordvoerder op die toneel, het die mans die huis omstreeks 08:00 probeer roof.

–Sapa
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: rooftogte  |  misdaad  |  skietery

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Daizy sê... Wessel come to think of it, ek hoop daai baba kry darem so ietsie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

CHEVROLET

SONIC 1.6 LS 5DR
2011
R 151,620.00

CHEVROLET

SONIC 1.4 LS 5DR
2012
R 156,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.