Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Polisie skiet met rubberkoeëls op stakende plaaswerkers

2013-01-16 16:52
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Betogende plaaswerkers in die Wes-Kaap is Woensdag deur rubberkoeëls in Robertson beseer, het Mawubuye, die forum vir grondhervorming, gesê.

Denia Jansen, woordvoerder van die Forum, sê die polisiekaptein in Robertson het glo ingestem dat plaaswerkers Woensdagoggend ‘n vreedsame betoging in Nkqubela hou. Meer as 800 werkers het deelgeneem aan die betoging.

“Kort nadat die betoging begin het, het ander polisiebeamptes [met rubberkoeëls] op die betogers begin skiet en hulle gedwing om terug te gaan na hul gemeenskappe,” het sy gesê.

Kapt. Marshall Klaasten, die stasiebevelvoerder op Robertson, het hierdie vertelling van die gebeure ontken en het gesê daar is nooit toestemming gegee nie.

Volgens hom het betogers ‘n besige verkeersirkel in die dorp versper en hy het hulle gevra om te skuif sodat die motors kan deur beweeg.

Die groep het geweier en hy het ‘n gesprek met sy kollegas gehad. Hy het uiteindelik teruggekeer na die plaaswerkers en aan hulle gesê hulle mag nie betoog nie.

Die onderhandelinge het van 06:20 tot 10:05 geduur. Hulle het ooreengekom om terug te stap na die informele nedersetting. Toe hulle binnegaan het hulle begin om klippe uit hul huise na die polisie te gooi. Daar was baie mense van die publiek in die omgewing,” het Klaasten gesê.

Hy sê rubberkoeëls is afgevuur om burgerlikes te beskerm.

Jansen sê die forum het die menseregtekommissie gekontak om “die saak te ondersoek”.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: polisie  |  stakings  |  plaaswerkers
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Wilmar Pienaar sê... Maak alle verkragters se name bekend en wanneer en waar hul hul vrygelos word. Die gemeenskap moet maar self n plan met hulle maak. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.