Polisie skiet glo krokodil dood

2009-10-26 05:30
Tweets Share Share line Print

Pietermaritzburg – ‘n Krokodil van sowat 3m is doodgeskiet nadat hy uit sy hok by ‘n diereplaas in Copesville ontsnap het.

Volgens die aanlyn-koerant, The Witness, het ‘n polisieman die krokodil in die kop en lyf geskiet nadat dié reptiel uit die Crafty Duck ontsnap het.

Na bewering het vuurwerke wat by ‘n naby geleë oord afgevuur is die dier verskrik. Hy het glo deur ‘n gat in die heining ontsnap voordat die polisie op hom afgekom het.

Mark Enslin, ‘n kundige op die gebied van reptiele, meen dit was onnodig om die dier te skiet. “Ons kon gereël het om hom te vang. Hy sou niemand enige skade aangedoen het nie,” het Enslin hartseer gesê.

Die krokodil was sowat 25 jaar oud en het 147kg geweeg. Hy is kort na geboorte van ‘n plaas gered waar die eienaar hom wou laat uitsit het.

Die polisie het die voorval bevestig.

- The Witness
 

Lees meer oor: diere

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Joanita sê... Ek is geensins verbaas nie. My huishulp se dogter het verlede jaar gekraam in 'n hospitaal waar daar geen beddegoed vir die pasiënte was nie, geen water nie en die siekes het ook nie kos gekry nie (die verpleegpersoneel wel). Die gemors by Baragwanath is maar een druppel aan die emmer. Baragwanath was 'n goeie hospitaal in die "vreeslike Apartheidsera". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. More sun than clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 20-30°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Widely scattered tstorms. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Landcruiser Prado 3.0 DT VX 4x4 8-s Dsl AT
2005
R 299,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.4 Trendline 5-dr
2011
R 120,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.