Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Polisie se nalatigheid vertraag The Spear-saak

2012-06-28 13:02
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die saak teen twee mans wat daarvan aangekla is dat hulle ‘n skildery van pres. Jacob Zuma, waarop sy geslagsdele ontbloot is, geskend het, is tot 4 September uitgestel.

Landdros Johan Engelbrecht het Donderdag gal gebraak nadat die aanklaer Frederick Bukes gekla het dat die ondersoekbeampte nie aan enige van die vereistes van die ondersoek voldoen het nie, wat daartoe gelei het dat die saak uitgestel is.

“Dit kan nie verdra word nie,” het Engelbrecht gesê.

Hy het die polisie se versuim om hul werk te doen ‘n “vorm van polisie-brutaliteit” genoem, aangesien die mense wat in aanhoudingselle wag se sake aangehoor kan word in die tyd wat hulle so mors.

Hy het bygevoeg dat hy nie sal huiwer om die saak van die rol te verwyder as die polisie teen die volgende datum steeds nie gereed is nie.

Barend la Grange en Louis Mabokela het geduldig gewag vir die sitting om te begin, met geen van die skares en luide krete wat vroeër buite die hof was nie.

Die twee is daarvan beskuldig dat hulle die kunstenaar Brett Murray se skildery The Spear op 22 Mei by die Goodman-galery geskend het.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: brett murray  |  the spear  |  hof
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Chris Bester sê... Fonteintjie, ek sal nie uit jou drink nie, ne ou stortkop? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Broadacres - 07:36 AM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street - POINTSMEN on duty
  • Thursday Parktown - 07:36 AM
    Road name: Oxford Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Victoria Avenue - POINTSMEN on duty
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.