Polisie se R500 miljoen huurkontrak gevries

2010-08-18 00:04
Tweets Share Share line Print

Die minister van Openbare Werke, Jeff Doidge, het Dinsdag in die parlement gesê, die transaksie vir die huur van nog ‘n gebou vir R500 miljoen vir ‘n Polisie-hoofkwartier is gevries.

Dit volg nadat die Vryheidsfront Plus reeds op 2 Augustus 2010 die Openbare Beskermer versoek het om die departement van Openbare Werke (DOW) en polisiekommissaris, genl. Bheki Cele, se huurkontrak van R500 miljoen vir ‘n gebou van Roux Shabangu, te ondersoek.

“Die feit dat die minister die kontrak gevries het, word verwelkom. Die Openbare Beskermer het die Vryheidsfront Plus skriftelik ingelig dat sy ondersoek instel. Ons verwelkom ook die aankondiging van president Zuma dat die Spesiale Ondersoek Eenheid ook die Polisie sal ondersoek vir korrupsie," sê Pieter Groenewald, hoofwoordvoerder vir Polisie van die Vryheidsfront Plus.

Volgens Groenewald moet hierdie ondersoek egter nie net handel oor die tydperk van Jackie Selebi, voormalige polisiekommissaris, nie maar moet ook alle diensverskaffer-ooreenkomste wat aangegaan is sedert die aanvang van gen. Cele se termyn in Junie 2009, insluit,”

“Die Vryheidsfront Plus het die Openbare Beskermer versoek om nie net ondersoek te doen na die oortreding van reëls en regulasies oor tenders nie, maar om ook ondersoek te doen of ‘n tweede gebou, wat ook moet dien as hoofkantoor vir die Polisie, werklik nodig is. ‘n Tweede gebou is onnodig en ‘n vermorsing van belastinggeld. Die R500 miljoen kan eerder aangewend word om meer polisielede aan te stel en sigbare polisiëring te verhoog,” het Groenewald gesê.

Lees meer oor: polisie

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

fran.boucher sê... Wonder hoe hy sou gevoel het as iemand hom skilder met sy tottie buite sy broek? Ek is nie 'n Zuma fan nie, maar dis vir my uiters swak smaak. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY02
2005
R 99,990.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2005
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.