Polisie ry bom-komplot in die wiele

2010-05-06 18:38
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die polisie het ‘n komplot deur wit-heerssugtiges wat plofstowwe in informele nedersettings wou plant in die wiele gery, het die minister van polisie Nathi Mthethwa Donderdag gesê.

Hy het belowe dat ekstremiste nie toegelaat sal word om die Wêreldbeker-sokkertoernooi te ontwrig nie.

“Polisie het ‘n opruimingsveldtog in talle areas geloods en sommige van die mense het  geheime voorrade van wapens en ammunisie gehad,” het Mthethwa gesê.

“In Pretoria byvoorbeeld het van die mense wat in hegtenis geneem is beplan om sommige van daardie plofstowwe in swart nedersettings te gaan toets,” het Mthethwa gesê.

Mthethwa, wat geweier het om besonderhede te verskaf oor hoeveel mense in hegtenis geneem is en wie hul teikens was, het wel gesê dat sommige van hulle geglo het in ‘n slegs blankes volkstaat of republiek.

Voormalige president Thabo Mbekhi het in 2002 ekstremiste blameer vir 10 bomontploffings wat die lewe van een vrou geëis het en twee ander beseer het. Nege van die bomme het in Soweto ontplof.

Mthethwa het bygevoeg dat die ekstremiste nie ‘n bedreiging vir die land is nie en dat daar geen onderbrekings gedurende die Wêreldbeker-sokkertoernooi sal wees nie.

“Niemand sal die Wêreldbeker ontwrig nie. Hulle sal dit nie doen nie want ons monitor alles in die land.”

- Reuters

Volg Nuus24 op Twitter


 

Lees meer oor: volkstaat  |  misdaad

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Pierre sê... NIKS! Dis nie binne hul vermoee om te ontwikkel nie! Hulle is 'n nasie wat TEER...en die enigste een van hulle wat dit ooit, publiek erken het,('n neger predikant), is vermoor daaroor! Kyk gerus "Miss Ann", die beste video materiaal ooit! Beskikbaar op UTube. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 Dc LE LWB Dsl
2000
R 65,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.