Polisie patrolleer by skool

2010-09-22 13:40
Tweets Share Share line Print

Durban - Die polisie in KwaZulu-Natal het Woensdag ‘n skool in Mtubata, wat deur die ondewysdepartement gesluit is ná gewelddadige betogings en vandalisme, se perseel gepatrolleer.

“Die polisie monitor die skool om seker te maak geen sulke voorvalle gebeur in die gebied nie,” het kol. Jay Naicker gesê.

Volgens hom sal die polisie aanhou om hier te patrolleer totdat die skool heropen word.

Die superintendent van die KwaZulu-Natalse onderwysdepartement, Cassius Lubisi, het Dinsdag gesê die skool sal gesluit bly totdat leerlinge wat verantwoordelik vir die oproeringe is, skuld beken.

Verlede Donderdag is 18 hoërskoolleerlinge in Emachibini, Mtubatuba, in hegtenis geneem nadat hulle na bewering die skool probeer afbrand het.

Hulle is van opsetlike saakbeskadiging aangekla.

Die leerlinge het na bewering gewelddadig geraak toe die skoolhoof een van die onderwysers geskors het omdat dié glo dikwels dronk by die skool opgedaag het of sommer heeltemal weggebly het.

‘n Groep van ongeveer 200 leerlinge het gehoor die onderwyser is geskors en het besluit om klasse te boikot, skoolverrigtinge te ontwrig en ‘n motor wat aan ‘n onderwyser behoort, te vandaliseer.

Hulle eis dat die onderwyser toegelaat word om terug te keer.

Die skool se administrasiegebou is volgens Lubisi tydens die stormloop aan die brand gesteek.

Streng dissiplinêre optrede sal geneem word teen die leerlinge wat skuldig bevind word.

Die woordvoerder van die departement, Mbali Thusi, het gesê die skool sal geslote bly en die matriekleerlinge skryf hul eksamens elders.  

- Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: skole  |  betogings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Pierre sê... NIKS! Dis nie binne hul vermoee om te ontwikkel nie! Hulle is 'n nasie wat TEER...en die enigste een van hulle wat dit ooit, publiek erken het,('n neger predikant), is vermoor daaroor! Kyk gerus "Miss Ann", die beste video materiaal ooit! Beskikbaar op UTube. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 Dc LE LWB Dsl
2000
R 65,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.