Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Polisie op soek na spoedvraat wat deur huis ploeg

2013-01-14 13:50
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die polisie is op soek na die bestuurder van ‘n Jaguar XF wat deur die hekke van ‘n huis in Centurion geploeg het en grootskaalse skade aangerig het voordat die motoris weggehardloop het.

Beeld berig die voertuig het byna 10 m verder teen die motorhuis gebots en ‘n motor beskadig.

Die voorval het Sondagoggend vroeg plaasgevind.

Polisiebeamptes het ‘n leë bottel whiskey en ‘n kas bier in die Jaguar gevind.

Luidens die berig het die motoris nog 5 km sonder ‘n linkervoorwiel afgelê en onmiddellik van die toneel weggehardloop.

“Ons het om 03:00 wakker geskrik van ’n harde slag en was teen 03:04 by die motorhuis. Die bestuurder was toe al skoonveld,” het Zee Pieterse, wat daar woon, aan die koerant gesê.

Lt. Linda Jerling, polisiewoordvoerder, het gesê die bestuurder kon nog nie opgespoor word nie.

“’n Klag van opsetlike saakbeskadiging word ondersoek. Ons hoop om die skuldige persoon gou vas te trek,” het sy gesê.

Pieterse het gesê ’n identiteitskaart met ’n personeelnommer daarop, is in die motor gevind.

Volg Nuus24 op Twitter 

- SAPA

Lees meer oor: ongelukke
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
20 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Johan Moss sê... Monica Delport. Wat die argitektuur betref, stem ik saam met jou wat die moderne glasgebouwe betref. Maar kyk na die stadhuis, die poskantoor,Delfshaven enkele dele van Kralingen soos díe s'Gravenweg. Maar die nuwe Rotterdam het die mees verfynde tegniese hoogstandjies in die wereld. Dit wat nie kannie is in Rotterdam tot werkelikheid gebring. Daar waar 50 verdieping gebouwe feitelik op n moeras gebou is. n hawe soos die Waalhaven die grootste met die hand gegrawe hawe in die wereld. Die mees moderne haweterminal in die wereld. Die grootste in en uitvoerhawe van die wereld. Ongelukkig verander sekere dele van die stad in misdaad wanner die nie werkend arabiere, surinamers, antilliane, nigeriane wakker word en uit hulle neste uitkom. Ek twyfel jy was in Rotterdam, maar misskien het jy n lucky day gehad en n baie donker sonbril opgehad. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.