Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Polisie op soek na sersant se moordenaars

2012-07-19 19:53
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die polisie is op soek na ‘n groep mans wat ‘n Tshwane-metro-polisiebeampte by die Wonderpark-winkelkompleks doodgeskiet het.

Sers. Piet Von Bekkum (51) het gesterf toe hy Donderdag ná ‘n rooftog by die NWJ-juweelwinkel op ‘n kort afstand geskiet is, het Lekgantshi Tleane, ‘n polisiewoordvoerder, gesê.

“Von Bekkum was buite die ingang [van die kompleks] op sy polisiefiets,” het Tleane gesê.

“Hy was waarskynlik onbewus dat ‘n rooftog aan die gang was totdat een van die rowers hom gekonfronteer het...”

“Hy was eenvoudig op die verkeerde plek op die verkeerde tyd.”

Tleane sê die sersant is in die bors geskiet.

Die rowers het met ‘n onbekende hoeveelheid geld weggekom en het ook Von Bekkum se dienspistool gesteel.

Hulle het in ‘n swart bakkie, wat by die ingang gewag het, op die vlug geslaan. ‘n Wit bakkie het hulle agtervolg.

Die swart bakkie is later naby die winkelkompleks gevind.

Polisiebeamptes het intussen bevestig dat die voertuig Woensdagaand in Hillbrow gesteel is.

Die polisie vermoed tussen vyf en sewe mans is verantwoordelik vir die rooftog.

Volg Nuus24 op Twitter 

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Seg Wie sê... MY punt is presies wat ek vir jou geseg het : So kom ons praat op 'n beskaafde manier met mekaar en indien daar verskille is seg so en ons sorteer dit ook op 'n volwasse manier uit. Jy het dit in my gesig teug gegooi. Nou seg ek, ek stem saam met jou. Kom ons tree volwasse op asb. Wil jy nou weer daaroor ook 'n lang relaas lewer? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.