Polisie ondervra sanger wat uit dood 'herrys'

2012-02-06 12:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Man wat beweer hy is die bekroonde maskandi (tradisionele Zoeloe-volksmusiek) –sanger Kwakhe "Mgqumeni" Khumalo wat uit die dood herrys het, is deur die polisie ingeneem vir ondervraging, het die polisie in KwaZulu-Natal Maandag gesê.

Die polisie het ‘n geregtelike doodsondersoek-dossier geopen en ons het die man gister (Sondag) vir ondervraging ingeneem,” het polisiewoordvoerder kol. Jay Naicker gesê.

“Ons het nie DNS-toetse gedoen of sy vingerafdrukke geneem nie, maar ons sal monsters neem om vas te stel of dit hy is of nie. Ondersoekbeamptes in die provinsie sal die ondersoek lei.”

Khumalo is glo in Desember 2009 dood nadat hy iets gedrink het wat ‘n tradisionele geneesheer aan hom gegee het. Hy is vroeg in 2010 deur sy familie by die KwaGxobanyawo-begraafplaas begrawe.

“Ek het baie gely in die plek waar ek saam met zombies aangehou is. Dit was hel daar en ek is so dankbaar dat ek myself kon bevry en terugkeer na my familie en julle, my ondersteuners,” het The Times hom aangehaal.

Ondersoekbeamptes sal vasstel of die polisie ’n aansoek by die hooggeregshof sal moet indien om Mseleku se beweerde lyk op te grawe.

Nadat die nuus Donderdag gebreek het dat Khumalo by sy familie se huis in Nquthu naby Dundee opgedaag het, het histeriese aanhangers na die dorp gehaas, het berigte oor die naweek gelui.

Naicker het bygevoeg dat ondersoeke Maandag sal voortduur.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: kan jy glo?  |  sangers

Lewer kommentaar op hierdie artikel
41 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Pierre sê... NIKS! Dis nie binne hul vermoee om te ontwikkel nie! Hulle is 'n nasie wat TEER...en die enigste een van hulle wat dit ooit, publiek erken het,('n neger predikant), is vermoor daaroor! Kyk gerus "Miss Ann", die beste video materiaal ooit! Beskikbaar op UTube. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 Dc LE LWB Dsl
2000
R 65,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.