Polisie ondersoek jeugliga-vuisgeveg

2011-12-13 16:52
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - 'n Ondersoek is onderweg nadat lede van die ANC-jeugliga in 'n bakleiery by 'n kroeg in Seshego naby Polokwane betrokke was, het die polisie in Limpopo Dinsdag gesê.

Polisiewoordvoer Mothemane Malefo het gesê die voorval word ondersoek, maar niemand is in hegtenis geneem nie.

"Die saak word steeds ondersoek, maar ek het geen inligting verder nie," het hy gesê.

Die koerant The Star het Dinsdag berig dat verskeie van Julius Malema se "vennote", insluitende die jeugliga se provinsiale sekretaris, Jacob Lego, lede gekonfronteer het wat plakkate van Malusi Gigaba, minister van openbare ondernemings, naby die huis van Malema se ouma opgeplak het.

'n Vuisgeveg het toe tussen die mans en ondersteuners van die jeugliga se voormalige Limpopo-leier, Lehlogonolo Masoga, uitgebreek.

Masoga is verlede jaar deur Malema geskors, waarna hy in Oktober as adjunk-president van die ANC se Polokwane-tak aangewys is.

Malema se vennoot, Josias Buthane, het later een van Malema se mededingers raakgeloop en hom na bewering geklap, het die koerant berig.

Polokwane se ANC-sekretaris, Boiki Tsedu, en 'n ander lid, Pepe Chere, het opgedaag en toe glo 'n vuurwapen teen Buthane se voorkop gedruk.

"Selfs met 'n vuurwapen teen my voorkop het ek teen hulle baklei," het Buthane gesê.

Hy het later 'n klag teen Chere en Tsedu gelê.

Malema het aan die koerant gesê sy ouma het hom gebel om te kla dat mense besig was om voor haar huis te sing, maar het ontken dat hy mense gestuur het om lede van die jeugliga aan te val.

Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: julius malema  |  ancyl

Lewer kommentaar op hierdie artikel
15 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Pierre sê... NIKS! Dis nie binne hul vermoee om te ontwikkel nie! Hulle is 'n nasie wat TEER...en die enigste een van hulle wat dit ooit, publiek erken het,('n neger predikant), is vermoor daaroor! Kyk gerus "Miss Ann", die beste video materiaal ooit! Beskikbaar op UTube. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 Dc LE LWB Dsl
2000
R 65,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.