Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Polisie moet man derduisende uitbetaal

2012-12-21 09:48
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Hof in Port Elizabeth het die minister van polisie, Nathi Mthethwa, beveel om R110 000 aan 'n man te betaal vir die skending van sy privaatheid en ernstige aanranding.

Die bevinding hou verband met 'n saak wat betrekking het op Thobela Julius Funde, wie se huis vyf jaar gelede deur die polisie in Port Elizabeth deursoek is.

Funde is ook tydens die voorval deur twee polisiebeamptes aangerand, het die Star Vrydag berig.

Die beamptes beweer hulle het 'n klopjag uitgevoer nadat hulle 'n wenk ontvang het dat Funde dagga in die huis versteek.

Tydens die klopjag is sy vrou en kind na 'n ander kamer in die huis gestuur en Funde is geboei.

Een van die polisiemanne het 'n plastiekhandskoen oor Funde se kop getrek waarna hy sy bewussyn verloor het en later met water bygebring is.

Funde moes 'n langnaweek in die tronk deurbring en het toe 'n saak van aanranding by die polisie ingedien.

Die hof het Funde se weergawe van gebeure meer geloofwaardig gevind en bevind dat die beamptes se optrede 'n ernstige skending van privaatheid en 'n ernstige aanranding is.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: nathi mtethwa  |  polisie
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
19 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

DeWet Momberg sê... Ook al wanneer hulle skool toe sal gaan , om te moor en roof ! Sleg wetters ! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Paulshof - 09:45 AM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road - expect DELAYS
  • Thursday Woodmead - 09:43 AM
    Road name: Pretoria Main Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Woodmead Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.